Bobbejaan klim die berg so haestig en so lustig

Bobbejaan klim die berg om die Rooinek te vererg’
Hoera voor die Boer hoera!
Je moe nie huil nie
Je moe nie treur nie, die Stellenboschse kerls kom’ weer!

Bobbejaan sluip die dal so haestig en zo lustig

Bobbejaan sluip die dal om die Rooinek te verval
Hoera voor die Boer hoera!
Je moe nie huil nie
Je moe nie treur nie, die Stellenboschse kerls kom’ weer!
Je moe nie huil nie
Je moe nie treur nie, die Stellenboschse kerls kom’ weer!
Bobbejaan kruip die haag so haestig en so lustig

Bobbejaan kruip die haag om die Rooinek te verjaag