Home / Liedjes / Hier ’s ek weer

Hier ’s ek weer

(Woorde: Tradisioneel / musiek: S.A. Volkswysie / verwerk: G.G. Cillié)
Met dank aan Ingrid Ouwerkerk voor het insturen van de tekst

Hier’s ek weer, hier’s ek weer
Met my rooirok voor jou deur,
En ek wil jou hê, en ek sal jou kry.
Hier’s ek weer, hier’s ek weer
Met my rooirok voor jou deur,
En ek wil jou hê, en ek sal jou kry.
Al slaan jou ma my driemaal oor my kop,
Dan staan ek op en kom ek weer.
Al slaan jou ma my driemaal oor my kop,
Dan staan ek op en kom ek weer.


Hier’s ek weer, hier’s ek weer,
Met my khakiebroek geskeur,
Ek wil jou hè, ek sal jou kry.
Hier’s ek weer, hier’s ek weer,
met my khakiebroek geskeur,
Ek wil jou hè, ek sal jou kry.
En al slaan my ma my nog zo pimpelblau,
Ek wil jou he, ek hou van jou.
En al slaan my ma my nog zo pimpelblau,
Ek wil jou he, ek hou van jou.

We gebruiken cookies om er zeker van te zijn dat u onze website zo goed mogelijk beleeft. Als u deze website blijft gebruiken gaan we ervan uit dat u dat goed vindt. Meer informatie

Wij gebruiken cookies om ervoor te zorgen dat onze website voor de bezoeker beter werkt. Daarnaast gebruiken wij o.a. cookies voor onze webstatistieken.

Sluiten