
My Sarie Marais
Is so ver van my hart
Maar ik hoop om haar weer te sien
Sy het in die wyk
Van die Mooirivier gewoon
Nog voor die oorlog het begin
Refrein
O bring my trug na die ou Transvaal
Daar waar my Sarie woon
Daar onder in die mielies by die groen doringboom
Daar woon my Sarie Marais
Daar onder in die mielies by die groen doringboom
Daar woon my Sarie Marais
Ek was so bang
Dat die kakies my sou vang
En ver oor die see wegstuur
Toe vlug ek na die kant
Van die Upington se sand
Daar onder langs die Grootrivier
Verlossing het gekom
En die huis-toe gaan was daar
Trug na die ou Transvaal
My liewelingspersoon
Sal seker ook daar wees
Om my met ’n kus te beloon
Versie 2
(met dank aan Ingrid Ouwerkerk voor het sturen van de tekst)
Sarie Marais
Die zakte door het ijs
En kwam op de bodem terecht.
Toen kwam er een krokodil
En die beet haar in de bil
En Sarie Marais gaf een gil.