Home / Liedjes / Die kat komt weer (versie 1)
1229

Die kat komt weer (versie 1)

Met dank aan Henk Best voor het insturen van de tekst

Ou Jan Wilson had ’n kat wat die ou niet wou verlaat:
Hij ’t alles geprobeer om die kat daar weg te keer;
selfs na die predikant om raad van hom te krij.
Die predikant die het gesê: ‘Die kat moet daar bly’.

[Refrein:]
Maar die kat kom weer, want hy wil nie langer wag.
Die kat kom weer, net die volgende dag;
Die kat kom weer. Glo vir my dis waar
Die ander dag môre was die kat weer daar.

Hullie sit hom op ’n skip en hul stuur hom na Ceylon,
Die skip die was gelaai met ’n twaalf duisend ton.
Nie ver nie van die land daar het die skip gesink,
En al die matrose op die skip het verdrink.

[Refrein]

Hullie sit hom in ’n ballon en die man die neemt dit aan;
Die katje te gaan gee vir die man in die maan.
Die ballon het gebars met ’n enorme skoot,
Tien myl van die plek lê die man morsdood.

[Refrein]

kat springen



Zuid-Afrikaans liedje.

We gebruiken cookies om er zeker van te zijn dat u onze website zo goed mogelijk beleeft. Als u deze website blijft gebruiken gaan we ervan uit dat u dat goed vindt. Meer informatie

Wij gebruiken cookies om ervoor te zorgen dat onze website voor de bezoeker beter werkt. Daarnaast gebruiken wij o.a. cookies voor onze webstatistieken.

Sluiten